Wagtoring AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes berei die weg
    Die grootste mens wat nog geleef het
    • Johannes is inderdaad ’n indrukwekkende man, as gevolg van sy voorkoms sowel as sy spraak. Sy klere is van kameelhare, en hy dra ’n leergordel om sy heupe. Sy voedsel is sprinkane en wilde heuning. En sy boodskap? “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.”

  • Johannes berei die weg
    Die grootste mens wat nog geleef het
    • Johannes se boodskap: “Die koninkryk van die hemele het naby gekom”, dien dus as ’n openbare aankondiging dat die bediening van Jehovah se aangestelde Koning, Jesus Christus, ophande is. Johannes 1:6-8, 15-28; Mattheüs 3:1-12; Lukas 3:1-18; Handelinge 19:4.

Afrikaanse publikasies (1975-2020)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Voorkeure
  • Copyright © 2019 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan