-
‘Hy spreek nog, hoewel hy gesterf het’Volg hulle geloof na
-
-
5. Wat beteken Jesus se woorde wat Abel met “die grondlegging van die wêreld” verbind? (Sien ook die voetnoot.)
5 Abel is kort ná die begin van die mensegeskiedenis gebore. Jesus het Abel later verbind met “die grondlegging van die wêreld”. (Lees Lukas 11:50, 51.) Jesus het klaarblyklik gepraat van die wêreld van mense wat van sonde losgekoop kan word. Hoewel Abel die vierde mens op aarde was, was hy blykbaar die eerste een wat God as loskoopbaar beskou het.a Dit is duidelik dat Abel nie grootgeword het tussen mense wat goeie voorbeelde was nie.
-
-
‘Hy spreek nog, hoewel hy gesterf het’Volg hulle geloof na
-
-
a Die uitdrukking “die grondlegging van die wêreld” bevat die gedagte van die neerwerping van saad, wat op voortplanting dui; dit hou dus verband met die eerste menslike nakomelinge. Maar waarom het Jesus Abel met “die grondlegging van die wêreld” verbind en nie Kain, die eerste mens wat gebore is nie? Kain se besluite en dade het neergekom op opsetlike opstand teen Jehovah God. Kain, soos sy ouers, sal blykbaar nie vir ’n opstanding en verlossing in aanmerking kom nie.
-