-
Jerusalem en die tempel wat Jesus geken het‘Sien die goeie land’
-
-
Noord van die tempel, by die bad Betsata, het Jesus ’n man genees wat 38 jaar lank gely het. God se Seun het ook ’n blinde man laat sien deur hom te stuur om hom in die bad Siloam, in die suidelike deel van die stad, te was.—Joh 5:1-15; 9:1, 7, 11.
-