Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Glanspunte uit die boek Johannes
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
    • 14:16, 17; 16: 7, 8, 13, 14—Waarom word die voornaamwoord “dit” in Johannes 14:16, 17 gebruik om na die helper, of die gees van die waarheid, te verwys, terwyl “hom” en “hy” in Johannes 16:7, 8, 13, 14 gebruik word? Die rede hiervoor is bloot taalkundig. In Grieks, die taal waarin Johannes se Evangelie geskryf is, is die woord vir “helper” in die manlike geslag, maar die woord vir “gees” is onsydig. Toe Johannes Jesus se woorde opgeteken het, het hy dus ’n manlike voornaamwoord, soos “hy” of “hom”, gebruik wanneer hy verwys het na wat die helper sou doen. Die onsydige voornaamwoord “dit” is gebruik toe hy verwys het na wat die gees van die waarheid sou bereik.

  • Glanspunte uit die boek Johannes
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
    • 14:26; 16:13. Jehovah se heilige gees onderrig ons en help ons om dinge te herroep. Dit openbaar ook waarhede. Dit kan ons dus help om in kennis, wysheid, insig, oordeelsvermoë en denkvermoë toe te neem. Ons moet dus volhou met gebed en spesifiek vir hierdie gees vra.—Luk. 11:5-13.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel