-
“Met heilige gees gevul”‘Getuig deeglik’ oor God se Koninkryk
-
-
16. Hoe het eerste-eeuse Christene ’n selfopofferende gees aan die dag gelê?
16 Jehovah se seën het beslis op hierdie groep gerus. Die verslag sê: “Almal wat gelowiges geword het, was bymekaar en het alles gedeel wat hulle gehad het, en hulle het hulle besittings en eiendomme verkoop en die geld onder almal verdeel, volgens wat elkeen nodig gehad het” (Hand. 2:44, 45).f Alle ware Christene wil sekerlik dié liefdevolle, selfopofferende gees navolg.
-
-
“Met heilige gees gevul”‘Getuig deeglik’ oor God se Koninkryk
-
-
f Hierdie tydelike reëling het in die behoefte voorsien wat ontstaan het omdat besoekers in Jerusalem aangebly het om verdere geestelike onderrigting te ontvang. Hierdie mededeelsaamheid moenie met ’n soort kommunisme verwar word nie. – Hand. 5:1-4.
-