-
Waarom moet ons in Jesus se naam bid?Die Wagtoring — 2008 | Februarie 1
-
-
Die Bybel gebruik verskeie titels en name om Jesus te beskryf, sodat ons die belangrikheid en omvang van sy posisie kan begryp. Dit help ons om te verstaan hoe ons baat vind by wat Jesus reeds vir ons gedoen het, op die oomblik vir ons doen en nog vir ons sal doen. (Sien die venster “Jesus se noodsaaklike rol””.) Ja, Jesus is “die naam gegee wat bo elke ander naam is”.a Alle gesag in die hemel en op die aarde is aan hom gegee.—Filippense 2:9; Matteus 28:18.
-
-
Waarom moet ons in Jesus se naam bid?Die Wagtoring — 2008 | Februarie 1
-
-
a Volgens Vine se Expository Dictionary of New Testament Words kan die Griekse woord wat as “naam” vertaal word, verwys na “alles wat deur ’n naam geïmpliseer word, in verband met gesag, karakter, rang, majesteit, mag [en] voortreflikheid”.
-