Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2015
    • Maar wie is “Gog en Magog” wat in Openbaring 20:8 genoem word? Hierdie naam verwys na almal wat gedurende die finale toets aan die einde van die 1 000 jaar teen Jehovah in opstand kom en sy volk aanval. Hulle sal dieselfde hatige gesindheid hê as Gog van Magog, die nasies wat God se volk aan die einde van die groot verdrukking aanval. En albei groepe sal presies dieselfde uiteinde hê—ewige vernietiging! (Openbaring 19:20, 21; 20:9). Dit lyk dus gepas om almal wat aan die einde van die 1 000 jaar in opstand kom, “Gog en Magog” te noem.

      Tydlyn van Gog en Magog se aanval aan die einde van die 1 000 jaar
  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2015
Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel