Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Dissipels moet vrugte dra en Jesus se vriende wees
    Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
    • “[My Vader] neem elke takkie in my weg wat nie vrugte dra nie, en hy maak elke takkie skoon wat wel vrugte dra, sodat dit nog meer vrugte kan dra. . . . ’n Takkie kan nie vanself vrugte dra as dit nie in die wingerdstok bly nie, en net so kan julle ook nie vrugte dra as julle nie in eenheid met my bly nie. Ek is die wingerdstok, en julle is die takkies.” – Johannes 15:2-5.

  • Dissipels moet vrugte dra en Jesus se vriende wees
    Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
    • Hy verduidelik: “As iemand in eenheid met my bly en ek in eenheid met hom, sal hy baie vrugte dra, want sonder my kan julle niks doen nie.” Hierdie “takkies” – Jesus se getroue volgelinge – sal baie vrugte dra deur sy eienskappe na te volg, ywerig met ander oor God se Koninkryk te praat en meer dissipels te maak. Wat as iemand nie in eenheid met Jesus bly nie en nie vrugte dra nie? Jesus verduidelik: “As iemand nie in eenheid met my bly nie, sal hy soos ’n takkie wees wat uitgegooi en uitgedroog is.” Maar dan sê Jesus: “As julle in eenheid met my bly en my woorde in julle bly, kan julle vra wat julle ook al wil, en dit sal aan julle gegee word.” – Johannes 15:5-7.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel