Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hoe kan ons God op ’n aanvaarbare manier aanbid?
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
    • 1. Waarop moet ons aanbidding gebaseer wees?

      Ons aanbidding moet op die Bybel gebaseer wees. Jesus het vir God gesê: “U woord is die waarheid” (Johannes 17:17). Party godsdienste ignoreer die waarheid in God se geïnspireerde Woord, die Bybel. Hulle vervang dit met dinge wat mense leer en met tradisies. Maar Jehovah aanvaar nie dié wat “die gebod van God [verwerp nie]”. (Lees Markus 7:9.) Aan die ander kant maak ons God gelukkig wanneer ons ons aanbidding op die Bybel baseer en die raad daarin volg.

  • Is Jehovah se Getuies regte Christene?
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
    • 1. Waarop baseer Jehovah se Getuies die dinge wat hulle glo?

      Jesus het gesê: “[God se] woord is die waarheid” (Johannes 17:17). Soos Jesus, het Jehovah se Getuies nog altyd die dinge wat hulle glo, op God se Woord gebaseer. Kom ons kyk byvoorbeeld na die geskiedenis van Jehovah se Getuies, wat voorheen Bybelstudente genoem was. Om en by die jaar 1870 het die Bybelstudente die Bybel deeglik begin studeer om uit te vind wat dit regtig leer. Hulle het die dinge wat hulle geglo het, op die Bybel gebaseer, al was dit anders as die dinge wat kerke mense geleer het. Toe het hulle mense begin vertel van die dinge wat hulle in die Bybel geleer het.a

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel