-
“Wys van hart” – En tog nederigKom nader aan Jehovah
-
-
7 Jehovah is egter wel nederig en sagmoedig. Hy leer sy knegte dat sagmoedigheid noodsaaklik is vir ware wysheid. Sy Woord praat van “sagmoedigheid wat van wysheid getuig” (Jakobus 3:13).b Kyk na Jehovah se voorbeeld in hierdie opsig.
-
-
“Wys van hart” – En tog nederigKom nader aan Jehovah
-
-
b Ander vertalings praat van “die nederigheid wat uit wysheid voortspruit” en “die saggeaardheid wat die kenmerk van wysheid is”.
-