30 En van Mahanaʹim+ af het die hele Basan hulle gebied geword, die hele koninklike gebied van Og, die koning van Basan,+ en al die tentdorpe van Jaïr+ wat in Basan is, sestig stede.
23 Wat die seuns van die halwe stam van Manasʹse+ betref, hulle het in die land gewoon van Basan+ af tot by Baäl-Hermon+ en Senir+ en die berg Hermon.+ Hulle het talryk geword.