13 “Julle is die sout+ van die aarde; maar as die sout sy krag verloor, hoe sal sy southeid herstel word? Dit is nie meer vir enigiets anders bruikbaar as om buite gegooi te word+ om deur die mense vertrap te word nie.
50 Sout is goed; maar as die sout ooit sy krag verloor, waarmee sal julle dit smaaklik maak?+ Julle moet sout in julle hê+ en vrede onder mekaar bewaar.”+