Numeri 23:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Toe het hy hierdie profetiese boodskap oorgedra:+ “Balak, die koning van Moab, het my van Aram+ laat kom,van die berge van die ooste:‘Kom tog om Jakob vir my te vervloek. Ja, kom om Israel te veroordeel.’+ Numeri 24:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hy het toe hierdie profetiese boodskap oorgedra:+ “Die boodskap van Biʹleam, die seun van Beor,en die boodskap van ’n man wie se oë geopen is,
7 Toe het hy hierdie profetiese boodskap oorgedra:+ “Balak, die koning van Moab, het my van Aram+ laat kom,van die berge van die ooste:‘Kom tog om Jakob vir my te vervloek. Ja, kom om Israel te veroordeel.’+
3 Hy het toe hierdie profetiese boodskap oorgedra:+ “Die boodskap van Biʹleam, die seun van Beor,en die boodskap van ’n man wie se oë geopen is,