Genesis 20:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En Abraham het daarvandaan kamp verskuif+ na die land van die Negeb en tussen Kades+ en Sur+ gaan woon en as ’n vreemdeling in Gerar+ gewoon. Hebreërs 11:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Deur geloof het hy as ’n vreemdeling in die land van die belofte gewoon soos in ’n vreemde land+ en in tente gewoon+ saam met Isak+ en Jakob,+ wat saam met hom die erfgename van presies dieselfde belofte was.+
20 En Abraham het daarvandaan kamp verskuif+ na die land van die Negeb en tussen Kades+ en Sur+ gaan woon en as ’n vreemdeling in Gerar+ gewoon.
9 Deur geloof het hy as ’n vreemdeling in die land van die belofte gewoon soos in ’n vreemde land+ en in tente gewoon+ saam met Isak+ en Jakob,+ wat saam met hom die erfgename van presies dieselfde belofte was.+