Genesis 25:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Toe het die eerste uitgekom, geheel en al rooi soos ’n ampskleed van hare;+ daarom het hulle hom Esau+ genoem. Genesis 27:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En hy het hom nie herken nie, omdat sy hande harig was soos die hande van sy broer Esau. Hy het hom derhalwe geseën.+
25 Toe het die eerste uitgekom, geheel en al rooi soos ’n ampskleed van hare;+ daarom het hulle hom Esau+ genoem.
23 En hy het hom nie herken nie, omdat sy hande harig was soos die hande van sy broer Esau. Hy het hom derhalwe geseën.+