-
Genesis 30:40Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
40 En Jakob het die jong ramme afgesonder en toe die koppe van die kleinvee gedraai na die gestreeptes en al die donkerbruines onder die kleinvee van Laban. Toe het hy sy troppe eenkant gesit en hulle nie by die kleinvee van Laban gesit nie.
-