Genesis 43:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Hierna het hy gevra of dit met hulle goed gaan en gesê:+ “Gaan dit goed met julle vader, die bejaarde man van wie julle gepraat het? Lewe hy nog?”+ 1 Samuel 17:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Onmiddellik het Dawid die bagasie+ van hom afgehaal en dit aan die sorg van die bewaker van die bagasie+ oorgelaat en na die gevegslinie gehardloop. Toe hy daar kom, het hy na die welstand van sy broers begin vra.+
27 Hierna het hy gevra of dit met hulle goed gaan en gesê:+ “Gaan dit goed met julle vader, die bejaarde man van wie julle gepraat het? Lewe hy nog?”+
22 Onmiddellik het Dawid die bagasie+ van hom afgehaal en dit aan die sorg van die bewaker van die bagasie+ oorgelaat en na die gevegslinie gehardloop. Toe hy daar kom, het hy na die welstand van sy broers begin vra.+