Genesis 31:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Twintig jaar was ek nou by u. U skaapooie en u bokooie het geen misdrag gehad nie,+ en die ramme van u kleinvee het ek nooit geëet nie. Efesiërs 6:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 want julle weet dat elkeen, hetsy hy ’n slaaf of vrygeborene+ is, al die goeie wat hy doen, van Jehovah sal terugontvang.+
38 Twintig jaar was ek nou by u. U skaapooie en u bokooie het geen misdrag gehad nie,+ en die ramme van u kleinvee het ek nooit geëet nie.
8 want julle weet dat elkeen, hetsy hy ’n slaaf of vrygeborene+ is, al die goeie wat hy doen, van Jehovah sal terugontvang.+