Genesis 31:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Uiteindelik het ek, toe die kleinvee op hitte gekom het, my oë opgeslaan en ’n gesig in ’n droom gesien,+ en kyk, die bokramme wat die kleinvee gedek het, was gestreep, gespikkeld en gevlek.+
10 Uiteindelik het ek, toe die kleinvee op hitte gekom het, my oë opgeslaan en ’n gesig in ’n droom gesien,+ en kyk, die bokramme wat die kleinvee gedek het, was gestreep, gespikkeld en gevlek.+