Levitikus 15:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “‘En as ’n vrou ’n lopende afskeiding het, en haar lopende afskeiding in haar vlees bloed is,+ moet sy sewe dae in haar menstruele+ onreinheid+ bly, en elkeen wat aan haar raak, sal tot die aand toe onrein wees. Esegiël 22:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die naaktheid van ’n vader het hulle in jou ontbloot;+ ’n vrou wat deur haar menstruasie onrein was, het hulle in jou verneder.+
19 “‘En as ’n vrou ’n lopende afskeiding het, en haar lopende afskeiding in haar vlees bloed is,+ moet sy sewe dae in haar menstruele+ onreinheid+ bly, en elkeen wat aan haar raak, sal tot die aand toe onrein wees.
10 Die naaktheid van ’n vader het hulle in jou ontbloot;+ ’n vrou wat deur haar menstruasie onrein was, het hulle in jou verneder.+