Genesis 24:60 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 60 En hulle het Rebekka begin seën en vir haar gesê: “O ons suster, mag jy duisende maal tienduisend word, en mag jou saad die poort van sy haters in besit neem.”+
60 En hulle het Rebekka begin seën en vir haar gesê: “O ons suster, mag jy duisende maal tienduisend word, en mag jou saad die poort van sy haters in besit neem.”+