Genesis 27:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 My seun, luister dan nou na my stem en staan op,+ vlug na my broer Laban in Haran.+ Genesis 28:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Staan op, gaan na Paddan-Aram, na die huis van Beʹtuel, die vader van jou moeder, en neem daar vir jou ’n vrou uit die dogters van Laban, die broer van jou moeder.+
2 Staan op, gaan na Paddan-Aram, na die huis van Beʹtuel, die vader van jou moeder, en neem daar vir jou ’n vrou uit die dogters van Laban, die broer van jou moeder.+