Lukas 9:52 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 Toe het hy boodskappers voor hom uit gestuur. En hulle het vertrek en in ’n dorpie van die Samaritane+ ingegaan om voorbereidings vir hom te tref; Lukas 14:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 As hy dit dan nie kan doen nie, stuur hy ’n groep ambassadeurs uit terwyl die ander een nog ver weg is en vra vrede.+
52 Toe het hy boodskappers voor hom uit gestuur. En hulle het vertrek en in ’n dorpie van die Samaritane+ ingegaan om voorbereidings vir hom te tref;
32 As hy dit dan nie kan doen nie, stuur hy ’n groep ambassadeurs uit terwyl die ander een nog ver weg is en vra vrede.+