20 En Isak was veertig jaar oud toe hy Rebekka, die dogter van Beʹtuel,+ die Siriër+ van Paddan-Aram, die suster van Laban, die Siriër, as vrou geneem het.
6 Toe Esau sien dat Isak Jakob geseën het en hom na Paddan-Aram weggestuur het om daar vir hom ’n vrou te neem, en dat hy hom, toe hy hom geseën het, beveel het deur te sê: “Moenie ’n vrou uit die dogters van Kanaän neem nie”,+