Genesis 33:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe het Esau gesê: “Ek het baie, my broer.+ Laat wat joune is, joune bly.” Obadja 6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hoe is dié van Esau tog deursoek!+ Hoe is sy verborge skatte tog opgespoor!