Spreuke 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 My seun, as sondaars jou probeer verlei, moet jy nie instem nie.+ Spreuke 5:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Waarom sou jy dan, my seun, met ’n vreemde vrou in ekstase wees of die boesem van ’n uitlandse vrou omhels?+ Spreuke 22:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Lei ’n seun op volgens die weg vir hom;+ ook as hy oud word, sal hy nie daarvan afwyk nie.+
20 Waarom sou jy dan, my seun, met ’n vreemde vrou in ekstase wees of die boesem van ’n uitlandse vrou omhels?+