27 En die seuns het groter geword, en Esau het ’n man geword wat geweet het hoe om te jag,+ ’n man van die veld, maar Jakob ’n onberispelike man+ wat in tente gewoon het.+
9 Deur geloof het hy as ’n vreemdeling in die land van die belofte gewoon soos in ’n vreemde land+ en in tente gewoon+ saam met Isak+ en Jakob,+ wat saam met hom die erfgename van presies dieselfde belofte was.+