8 Hierop het hulle vir hom gesê: “Ons het ’n droom gedroom, en daar is niemand by ons wat dit kan uitlê nie.” Toe het Josef vir hulle gesê: “Is uitleggings nie ’n saak van God nie?+ Vertel dit asseblief vir my.”
23 U, o God van my voorvaders, loof en prys ek,+ want wysheid+ en mag het u aan my gegee. En nou het u aan my bekend gemaak wat ons u versoek het, want u het die saak van die koning aan ons bekend gemaak.”+
28 Maar daar bestaan ’n God in die hemel wat ’n Openbaarder van geheime is,+ en hy het aan koning Nebukadneʹsar bekend gemaak wat aan die einde van die dae gaan plaasvind.+ U droom en die visioene wat in u kop gekom het terwyl u op u bed was—dit is soos volg: