Genesis 42:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hierop het hulle gesê: “U knegte is twaalf broers.+ Ons is die seuns van net een man+ in die land Kanaän; en kyk, die jongste is vandag by ons vader,+ terwyl die ander een nie meer is nie.”+
13 Hierop het hulle gesê: “U knegte is twaalf broers.+ Ons is die seuns van net een man+ in die land Kanaän; en kyk, die jongste is vandag by ons vader,+ terwyl die ander een nie meer is nie.”+