Genesis 46:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daarbenewens het hulle hulle kuddes en hulle besittings, wat hulle in die land Kanaän versamel het,+ saamgeneem. Uiteindelik het hulle in Egipte gekom, Jakob en sy hele nageslag saam met hom.
6 Daarbenewens het hulle hulle kuddes en hulle besittings, wat hulle in die land Kanaän versamel het,+ saamgeneem. Uiteindelik het hulle in Egipte gekom, Jakob en sy hele nageslag saam met hom.