Genesis 45:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En u moet in die land Gosen woon,+ en u moet naby my bly, u en u kinders en u kindskinders en u beeste en u kleinvee en alles wat u het. Genesis 47:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 Toe het Josef gekom en aan Farao berig gebring en gesê:+ “My vader en my broers en hulle kleinvee en hulle beeste en alles wat hulle het, het uit die land Kanaän gekom, en kyk, hulle is in die land Gosen.”+
10 En u moet in die land Gosen woon,+ en u moet naby my bly, u en u kinders en u kindskinders en u beeste en u kleinvee en alles wat u het.
47 Toe het Josef gekom en aan Farao berig gebring en gesê:+ “My vader en my broers en hulle kleinvee en hulle beeste en alles wat hulle het, het uit die land Kanaän gekom, en kyk, hulle is in die land Gosen.”+