50 En voordat die jaar van die hongersnood aangebreek het, is daar vir Josef twee seuns gebore,+ wat Aʹsenat, die dogter van Potifeʹra, die priester van On, vir hom gebaar het.
4 Want die kinders van Josef het twee stamme geword,+ Manasʹse+ en Eʹfraim;+ en hulle het nie aan die Leviete ’n aandeel in die land gegee nie, behalwe stede+ om in te woon en hulle weivelde vir hulle vee en hulle eiendom.+