Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 29:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En sy het weer swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee en toe gesê: “Dit is omdat Jehovah geluister het,+ want ek is gehaat, en daarom het hy my ook hierdie een gegee.” Sy het hom derhalwe Siʹmeon+ genoem.

  • Genesis 29:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En sy het weer eens swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee en toe gesê: “Hierdie keer sal my man hom met my verbind, want ek het vir hom drie seuns gebaar.” Daarom is hy Levi+ genoem.

  • Genesis 35:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Die seuns by Lea was Jakob se eersgeborene Ruben+ en Siʹmeon en Levi en Juda en Isʹsaskar en Seʹbulon.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel