Matteus 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En nadat hy Naʹsaret verlaat het, het hy hom in Kaperʹnaum+ by die see gaan vestig, in die gebied van Seʹbulon en Nafʹtali,+ Johannes 7:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Die beamptes het geantwoord: “Nog nooit het ’n ander mens so gepraat nie.”+
13 En nadat hy Naʹsaret verlaat het, het hy hom in Kaperʹnaum+ by die see gaan vestig, in die gebied van Seʹbulon en Nafʹtali,+