Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 13:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 van die stam Eʹfraim: Hoseʹa,+ die seun van Nun;

  • Josua 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Wees moedig en sterk,+ want jy sal hierdie volk die land laat beërf+ wat ek aan hulle voorvaders met ’n eed beloof het om aan hulle te gee.+

  • Josua 8:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En Jehovah het vir Josua gesê: “Steek die werpspies wat in jou hand is, na Ai toe uit,+ want ek sal dit in jou hand gee.”+ Gevolglik het Josua die werpspies wat in sy hand was, na die stad toe uitgesteek.

  • Rigters 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Daarop het Jehovah na hom toe gedraai en gesê: “Gaan in hierdie krag van jou,+ en jy sal Israel beslis uit Miʹdian se palm red.+ Stuur ek jou nie?”+

  • Rigters 11:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Toe het Jefta verder getrek na die kinders van Ammon om teen hulle te veg, en Jehovah het hulle in sy hand gegee.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel