2 Na verloop van tyd het Jehovah Joʹjakim, die koning van Juda,+ en ’n gedeelte van die voorwerpe+ van die huis van die ware God in sy hand gegee, sodat hy hulle na die land Siʹnear+ gebring het, na die huis van sy god; en die voorwerpe het hy na die skathuis van sy god gebring.+