6 al die bewoners van die bergstreek, van die Liʹbanon+ af tot Misʹrefot-Maʹim,+ al die Sidoniërs;+ ek sal hulle voor die kinders van Israel uit hulle besitting verdryf.+ Sorg net dat dit Israel as erfdeel toeval, net soos ek jou beveel het.+
24 Hy het opgestaan en daarvandaan na die streke van Tirus en Sidon+ gegaan. En hy het in ’n huis ingegaan en wou nie hê dat enigeen dit te wete moet kom nie. Tog kon hy nie onopgemerk bly nie;+