Genesis 10:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En vir Sem, die voorvader van al die seuns van Eber,+ die broer van Jafet, die oudste, is daar ook nakomelinge gebore. 1 Kronieke 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Wat Arpagʹsad betref, hy het die vader geword van Selag,+ en Selag het die vader geword van Eber.+
21 En vir Sem, die voorvader van al die seuns van Eber,+ die broer van Jafet, die oudste, is daar ook nakomelinge gebore.
18 Wat Arpagʹsad betref, hy het die vader geword van Selag,+ en Selag het die vader geword van Eber.+