Genesis 21:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En Abraham het sy seun Isak besny toe hy agt dae oud was, net soos God hom beveel het.+ Lukas 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En toe agt dae+ vervul is dat hy besny+ moes word, is hy ook die naam Jesus+ gegee, die naam wat deur die engel genoem is voordat hy in die moederskoot ontvang is.+ Filippense 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 besny op die agtste dag,+ uit die geslag van Israel, uit die stam Benjamin,+ ’n Hebreër gebore uit Hebreërs;+ wat die wet betref, ’n Fariseër;+
21 En toe agt dae+ vervul is dat hy besny+ moes word, is hy ook die naam Jesus+ gegee, die naam wat deur die engel genoem is voordat hy in die moederskoot ontvang is.+
5 besny op die agtste dag,+ uit die geslag van Israel, uit die stam Benjamin,+ ’n Hebreër gebore uit Hebreërs;+ wat die wet betref, ’n Fariseër;+