Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 1:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Daarom het God hulle, in ooreenstemming met die begeertes van hulle harte, aan onreinheid oorgegee,+ sodat hulle liggame+ onder mekaar onteer sou word,+

  • 2 Petrus 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Maar soos redelose diere wat van nature gebore word om gevang en vernietig te word, sal hierdie mense, in die dinge waarvan hulle onkundig is en smadend praat,+ in hulle eie weg van vernietiging ook vernietiging ondergaan,

  • Judas 10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Tog praat hierdie mense smadend van alles wat hulle in werklikheid nie ken nie;+ maar alles wat hulle, soos die redelose diere,+ wel van nature verstaan, in hierdie dinge hou hulle aan om hulleself te verderf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel