2 Konings 6:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En Eliʹsa het begin bid+ en gesê: “O Jehovah, open asseblief sy oë,+ sodat hy kan sien.” Onmiddellik het Jehovah die dienaar se oë geopen, sodat hy gesien het; en kyk! die bergstreek was vol perde en strydwaens+ van vuur rondom Eliʹsa.+
17 En Eliʹsa het begin bid+ en gesê: “O Jehovah, open asseblief sy oë,+ sodat hy kan sien.” Onmiddellik het Jehovah die dienaar se oë geopen, sodat hy gesien het; en kyk! die bergstreek was vol perde en strydwaens+ van vuur rondom Eliʹsa.+