Levitikus 23:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “‘En op die vyftiende dag van hierdie maand is die fees van die ongesuurde koeke vir Jehovah.+ Sewe dae moet julle ongesuurde koeke eet.+ Lukas 22:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die dag van die ongesuurde koeke, waarop die pasgaslagoffer geoffer moet word, het toe aangebreek;+
6 “‘En op die vyftiende dag van hierdie maand is die fees van die ongesuurde koeke vir Jehovah.+ Sewe dae moet julle ongesuurde koeke eet.+
7 Die dag van die ongesuurde koeke, waarop die pasgaslagoffer geoffer moet word, het toe aangebreek;+