Levitikus 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “‘En as sy offer ’n gemeenskapsoffer+ is, as hy dit uit die beeste aanbied, hetsy ’n bul of ’n koei, moet hy een sonder gebrek+ voor Jehovah aanbied. Levitikus 7:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “‘En dít is die wet van die gemeenskapsoffers+ wat iemand vir Jehovah sal aanbied:
3 “‘En as sy offer ’n gemeenskapsoffer+ is, as hy dit uit die beeste aanbied, hetsy ’n bul of ’n koei, moet hy een sonder gebrek+ voor Jehovah aanbied.