Eksodus 38:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ook vir die noordekant was daar honderd el. Hulle twintig pilare en hulle twintig voetstukke was van koper. Die penne van die pilare en hulle verbindingstukke was van silwer.+
11 Ook vir die noordekant was daar honderd el. Hulle twintig pilare en hulle twintig voetstukke was van koper. Die penne van die pilare en hulle verbindingstukke was van silwer.+