36“En Besaʹleël moet werk, ook Ohoʹliab+ en elke man wat wys van hart is aan wie Jehovah wysheid+ en begrip+ gegee het met betrekking tot hierdie dinge om te weet hoe om al die heilige dienswerk te doen volgens alles wat Jehovah beveel het.”+
5 En die koperaltaar+ wat Besaʹleël,+ die seun van Uri, die seun van Hur,+ gemaak het, is voor die tabernakel van Jehovah gesit; en Salomo en die gemeente het hulle soos gewoonlik daarheen gewend.