4 “En dít is die klere wat hulle moet maak: ’n borsstuk+ en ’n efod+ en ’n moulose oorkleed+ en ’n kleed met ’n ruitpatroon, ’n tulband+ en ’n lyfband;+ en hulle moet die heilige klere vir jou broer Aäron en sy seuns maak, sodat hy my as priester kan dien.