5 Dan moet jy die klere neem+ en vir Aäron die kleed en die moulose oorkleed van die efod en die efod en die borsstuk aantrek, en jy moet dit styf om hom vasbind met die gordel van die efod.+
7 Daarna het hy vir hom die kleed+ aangetrek en hom met die lyfband+ omgord en vir hom die moulose oorkleed+ aangetrek en vir hom die efod+ aangetrek en hom met die gordel+ van die efod omgord, waarmee hy dit styf om hom vasgebind het.