Eksodus 37:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En hy het die tafel van akasiahout gemaak.+ Twee el was sy lengte, en ’n el sy breedte, en anderhalf el sy hoogte.+ Hebreërs 9:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want ’n eerste tentafdeling is gemaak,+ waarin die lampstaander+ en ook die tafel+ en die uitstalling van die brode+ was; en dit word “die Heilige”+ genoem.
10 En hy het die tafel van akasiahout gemaak.+ Twee el was sy lengte, en ’n el sy breedte, en anderhalf el sy hoogte.+
2 Want ’n eerste tentafdeling is gemaak,+ waarin die lampstaander+ en ook die tafel+ en die uitstalling van die brode+ was; en dit word “die Heilige”+ genoem.