Eksodus 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En in dié dae, terwyl Moses sterk geword het, het hy na sy broers uitgegaan om te kyk na die las wat hulle gedra het;+ en hy het ’n sekere Egiptenaar gesien wat ’n sekere Hebreër, een van sy broers, slaan.+ Handelinge 7:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En toe hy sien dat iemand onregverdig behandel word, het hy hom verdedig en die een wat mishandel is, gewreek deur die Egiptenaar dood te maak.+
11 En in dié dae, terwyl Moses sterk geword het, het hy na sy broers uitgegaan om te kyk na die las wat hulle gedra het;+ en hy het ’n sekere Egiptenaar gesien wat ’n sekere Hebreër, een van sy broers, slaan.+
24 En toe hy sien dat iemand onregverdig behandel word, het hy hom verdedig en die een wat mishandel is, gewreek deur die Egiptenaar dood te maak.+