Rut 1:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 So het Naoʹmi teruggekeer, en Rut, die Moabitiese vrou, haar skoondogter, was saam met haar toe sy uit die gebied van Moab+ teruggekeer het; en hulle het aan die begin van die garsoes+ in Betlehem+ gekom.
22 So het Naoʹmi teruggekeer, en Rut, die Moabitiese vrou, haar skoondogter, was saam met haar toe sy uit die gebied van Moab+ teruggekeer het; en hulle het aan die begin van die garsoes+ in Betlehem+ gekom.